R 8 800 000
calculate bond costs

1 691 ha Farm in Northern Cape

1 691 ha

Pragtige Kalahari plaas te koop 1690 hektaar. 1690 ha, Pragtige Kalahari bees plaas te koop tussen Hotazel en Van Zyls Rus.

Gedeelte 1 * Plaas is 812ha * Geen plaas huis * Opgaar dam benodig aandag * 2 x 5000lt Jojo tanks per pos * Gedeeltelik ontbos * Drakrag 1:12 GVE * Eskom Krag beskikbaar

* 1 Sterk Varswater Boorgat met sonkrag* Weiding is redelik goed vir die tyd van jaar * Drade is is in goeie toestand* Die Kuruman rivier loop deur die plaas.

Gedeelte 2 (Plaas Goed Genoeg) Plaas is 878 ha * Plaashuis benodig opknapping * 1 Boorgat met 2 Damme en 2 x5000lt Jojotenks * Goeie Werkers behuising met sonkrag * Plaas is gedeeltelik ontbos * Drakrag 1:12 GVE * Eskomkrag is beskikbaar * Plaas se weiding is nog goed vir die tyd van die jaar. * Die Kuruman rivier loop deur die plaas.

* Die 2 plase word saam as ''n eenheid verkoop. Daar kan onderhandel word om beeste saam met die plaas as lopende saak te koop. Beeste is nie ingelsuit by plaas prys nie. * Albei plase is opgedeel in omtrent 8 kampe van 100ha elk met vee hantering geriewe.

Hierdie plaas is in n gesogte en veilige area gelee.

Property details

  • Listing number T5246002
  • Property type Farm
  • Listing date 26 Sep 2025
  • Land size 1 691 ha

Photo gallery